markru
26th October 2008, 13:44
Dit was met groot skok en hartseer dat ek onlangs verneem het dat Kol. Andre Diedericks intussen oorlede is. Vir die van ons wat die voorreg gehad het om hom te kon ken, of saam met hom te kon werk het, sal weet dat hy as persoon en as soldaat fenominaal was.
Daar is na sy dood 'n boek vrygestel " Journey without Boundaries". En glo my, dit is die moeite werd om die boek in die hande te kry en te lees....
Dit is nie algemeen beskikbaar in boekwinkels nie, maar ek het deur Exclusive Books een in die hande kon kry.
Dit is 'n moet lees!
http://www.justdone.co.za Volg link na publiseerder.
Martin