markru
26th October 2008, 15:33
Ek sal baie graag inligting wou he oor Hasie Strydom. Ek dink dat hy steeds in die mag is. Laaste wat ek gehoor het was hy by Die Leer Gevegskool in Lohatla.
Sal dit waardeer as daar met enige info gehelp kan word.
Sal dit waardeer as daar met enige info gehelp kan word.